16 April 2019 Vat my hand!

16 April 2019 Vat my hand!

by Charl
0 0 about 1 month ago
Vat my hand. So ironies dat ons altyd die beste wil weet, dink ons weet en maak asof ons weet. Hoe gouer ek besef hoe min ek weet en dat ek iets by jou kan en moet leer, hoe beter vir ons albei. Leef met 'n oop gemoed en leerbare gees en ontdek hoe die Vader die skatkamers van Sy hart vir jou begin oopbreek.

Author

Find us on Facebook

Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help